| Modulekode | LSG 710 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die neurologiese interpretasie en prosessering van die leesproses in die brein; die impak van persepsie (motories, visueel en ouditief) op die geïntegreerde leerproses; leeronder-steuningstrategieë (klank en woorderkenning); leesgewoontes; uitbreiding van die oogspan en leesspoed; leesmotivering; ‘n praktiese leersondersteuningsmodel wat op assessering so wel as ondersteuning vir individue fokus. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App